DIE GROOT ONBYT

Die beste herrinneringe en gesprekke vind plaas in die kombuis! 

Maak saam met my konings kos wanneer ek in Die Groot Kombuis kook. 

Gourmet Boerie rolls

Wees bietjie meer kreatief by die huis wanneer jy boerewors rolle maak.

Probeer hierdie drie metodes om dinge bietjie anders te maak!

Tamatie & Lam Sop

Een pot wonder revolusie! Hoe kan jy tyd spaar en hoe kan "leftovers" weer gebruik word?

'n Slow cooker is 'n wonderlike ding, veral as jy 3 kinders het onder die ouderdom van 4. Jy leer baie vinnig hoe om 'n slowcooker te gebruik.

20210423_105954.jpg
20210422_120644.jpg

Ontbyt Shakshuka

Moet nie sukkel met baie potte vir ontbyt nie! Maak hierdie een pan wonder ontbyt vir die hele gesin, in 'n japtrap! 

Padkos kosblik

Pak die kosblik, pak die kar en pak die kinders! Almal is altyd op pad iewers heen en die kinders is altyd honger! Nou hoe gemaak? 

Paskos is die antwoord met my DIY Corndog Kit en Ambassador se muffin mix.

20210423_100134.jpg