PappaChef & Steelle Ontbyt Shakshuka

Bestandele:


1 x Geblikte Tamatie Smoor

1 x PappaChef Craft Braai Sous

1 k Vars Koljander

250 g Mozzarella kaas gerasper

4 x Eiers

500 g Vark Worsies

1 t Bruin suiker


Metode:

1. Gooi blik tamatie smoor in pan. Strooi klein bietjie bruin suiker oor om blik smaak te verwyder.

2. Gooi ongeveer 'n helfte van die braai sous bo-op. Roer saam.

3. Strooi vars koljander bo-op.

4. Voeg die vark worsies tussen in die smoor mengsel.

6. Plaas dit in Steelle oond vir 30 min.

7. Haal uit en breek die eiers bo-op (eier per persoon)

8. Sprinkel die Mozzarella kaas bo-oor waar daar nie eier is nie.

9. Sit weer in die oond tot kaas gesmelt het en eier gaar is.


Bedien met vars brood van jou keuse!





134 views0 comments

Recent Posts

See All