Padkos tips

Pak die kosblik, pak die kar en pak die kinders! Almal is altyd op pad iewers heen en die kinders is altyd honger! Nou hoe gemaak? 


Paskos is die antwoord met my DIY Corndog Kit en Ambassador se muffin mix.


Bestandele:

- DIY Corndog Kit

- 200 g Cheese grillers

- 1 l Kook olie


Metode:

- Maak corndog bottel vol tot by lyn.

- Gooi corndog beslag in die water

- Meng goed

- Voor verhit die olie tot 180 c

- Sit worsies op die stokkie

- Doop worsie in beslag

- Braai tot goud bruin

- Plaas corndog op papierhandoek om olie te verminder






11 views0 comments

Recent Posts

See All