Lam en Tamatie Sop

Een pot wonder revolusie! Hoe kan jy tyd spaar en hoe kan "leftovers" weer gebruik word?

'n Slow cooker is 'n wonderlike ding, veral as jy 3 kinders het onder die ouderdom van 4. Jy leer baie vinnig hoe om 'n slowcooker te gebruik.


Bestandele:

- Oorskiet vleis (lamsboud) my gunsteling maar, ‘n varkboud of hoender sal ook werk! Ongeveer 800g tot 1.2kg.

150g - 4 in 1 mengsel Sop Mengsel

150g - 4 in 1 vars sop mengsel ( Botterskorsie, Aartappel en Uie)

- Oorskiet groente (Opsioneel)

- 500ml aftreksel wat oorgebly het of een blokkie bees aftreksel in 500ml kook water.

- 1x bees aftreksel blokkie

- 1x blik tamatie en uie mengsel

- 50g PappaChef Meatrub

- 165ml PappaChef Craft Braaisous - halwe bottel

- 1 x Pakke winkel deeg of Slap “dumpling” deeg mengsel.


Metode:

1. Sit slowcooker op 'n hoë temperatuur

2. Skep helfte van oorskiet vleis in slowcooker

3. Sit aftreksel blokkie in die pot

4. Gooi die sop mengsel by

5. Skep 2 lepel van vars groente mengsel in

6. Skep dan ook oorskiet groente in

7. Voeg die blik tamaties en uie mengsel in die slowcooker

8. Voeg aftreksel by asook PappaChef Meatrub

10. Voeg braaisous by en laat die “Slow Cooker” die werk doen. Stel die Slow Cooker na die "Auto Cook" funksie vir die dag of as jy lank weg gaan wees..

11. Indien jy nie dit die langpad wil doen is 2 ure op die hoë tempratuur stelling voldoende.

12. As jy by die huis kom sit ‘n pakkie winkel deeg op die sop uit in bolle en stoom vir ongeveer 30 minute weer met die hoë hitte stelling.

13. Bedien met ‘n skeppie tamatie blatjang.




73 views0 comments

Recent Posts

See All