Frikkadelsop

Bedien 4- 6 mense


Bestandele:

300 g wors

2 blikke kersietamaties

30 ml olyfolie

10 ml worcestersous

15 ml bruinsuiker

1 k basilieblare

1 ui, gekap

2 knoffelhuisies, gekap

Sout en swartpeper


Metode:

1. Voeg olie in kastrol en braai gekapte ui en knoffel.

2. Gooi kersietamties by en laat dit kook.

3. Voeg worcestersous, bruinsuiker, sout en peper by. Laat dit prut.

4. Geurige frikkadelle word uit wors gemaak. Druk die vleis uit die derm en rol klein frikkadelle.

5. Braai die frikkadelle tot lig bruin.

6. Voeg gebraaide frikkadelle by die sop en laat dit liggies kook.

7. Sit voor met broodstokke en garneer met basilieblare.




16 views0 comments

Recent Posts

See All