Tue, 30 Nov | Mbombela

Die PappaChef Show - Live TV Recording - 30 Nov (9:30)

Die PappaChef Show is 'n 1 uur en half TV Kos kuier opname met van die land se grootste sterre. Pieter Malan alias PappaChef van Kokkedoor faam is die aanbieder van die program en maak seker vir groot pret! In die episode kuier Chappies en Santoni van Survivor South Africa saam met PappaChef!
Registration is closed
Die PappaChef Show - Live TV Recording - 30 Nov (9:30)

Time & Location

30 Nov, 09:30 – 12:30 SAST
Mbombela, Riverside Mall, Mbombela, 1200, South Africa

About the event

Die PappaChef Show is 'n 1 uur en half TV Kos kuier opname met van die land se grootste sterre. 

Pieter Malan alias PappaChef van Kokkedoor faam is die aanbieder van die program en maak seker vir groot pret! 

Tickets
Price
Quantity
Total
  • PappaChef TV Recording
    ZAR 0
    ZAR 0
    0
    ZAR 0
TotalZAR 0

Share this event